Goeiemore Caledon! Ek en Lizel praat alweer nonsens en ons het n "online rant" oor Caledon internet. Dan praat ons ook met n bietjie local talent. GIVEAWAY WENNER: Corlette Swart Maritz Hermanus Times
Goeiemore Caledon! Nog n episode vanaf 10 Hoopstraat en vandag sit ons onder in die restaurant. Ons praat oor kanonne, die biblioteek, die silos en ander nonsens. Wel Lizel praat nonsens, nie ek nie.