tourismcaledonDec 24, 20201 min readSeënwense van Caledon Museum se Marlon SaulsDit is weer daardie tyd van die jaar waar ons u wil dankie sê vir u ondersteuning vir die jaar en u die aller beste wil toe wens.2 views0 comments
Dit is weer daardie tyd van die jaar waar ons u wil dankie sê vir u ondersteuning vir die jaar en u die aller beste wil toe wens.
Geseënde Kersseisoen van Caledon Toerisme!Ons wil aan almal wat ons deur die jaar geondersteun het baie dankie sê. Vir diegene op die Covid-19 vegveld ons dra julle op in ons gebede elke dag. Julle is die waare helde van 2020. Bly veilig